
Prakfica Baba Kleufer beskik oor 'n 2 speelterreine wat onderskeie groot en fyn otorise vaardighede stimuleer.
Ons klassies is klein, want elke kind se individuele ontwikkeling is vir ons belangrik. Kleuterskool fooie sluit ook 2 buitemuurse aktiwiteite naamlik, Musiek en Catrobats in.
Ons boomryke speelarea verseker kleuters met lag en speel. Ons voorsien 2 geballanseerde etes per dag, asook versnapperings tussen deur.
Praktica Leer Sentrum kommunikeer graag op ‘n kwartaallikse basis deur middel van ‘n nuusbrief.
Ons maak ook gebruik van ‘n funksionerede “whatsapp” groepie om daaglikse aktiwiteite en reëlings aan bestuur deur te gee en te koördineer.
‘n Sagteware pakket word gebruik vir die uitstuur van rekening asook groep "sms" kommunikasie soos benodig.
Tel: 014 592 0073
Sel: 083 455 9564 | 084 515 7003
E-pos: navrae@praktica.co.za
Adres: 31 Piet Grobler Straat | Rustenburg | 0299