
Praktica PLUS is 'n sentrum waar ons kinders akkomodeer wat meer aandag as die gewone hoofstroom leerder nodig het.
Ons werk saam met die leerder se terapeut in 'n ondersteunende kapasiteit. Ons omgewing is rustig en een tot een kontak word verseker. Leerders met leer en/of gedragsprobleme vind boat by ons fasiliteit.
Praktica Leer Sentrum kommunikeer graag op ‘n kwartaallikse basis deur middel van ‘n nuusbrief.
Ons maak ook gebruik van ‘n funksionerede “whatsapp” groepie om daaglikse aktiwiteite en reëlings aan bestuur deur te gee en te koördineer.
‘n Sagteware pakket word gebruik vir die uitstuur van rekening asook groep "sms" kommunikasie soos benodig.
Tel: 014 592 0073
Sel: 083 455 9564 | 084 515 7003
E-pos: navrae@praktica.co.za
Adres: 31 Piet Grobler Straat | Rustenburg | 0299